Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de

Bram Fischer Wals (eBook)

'N Toneelstuk

(Autor)

eBook Download: PDF
2016
76 Seiten
Wits University Press (Verlag)
9781776140060 (ISBN)

Lese- und Medienproben

Systemvoraussetzungen
16,99 inkl. MwSt
(CHF 16,60)
Der eBook-Verkauf erfolgt durch die Lehmanns Media GmbH (Berlin) zum Preis in Euro inkl. MwSt.
  • Download sofort lieferbar
  • Zahlungsarten anzeigen
Hoewel hy algemeen bekend is as die Afrikaner-Kommunis wat vir Nelson Mandela van die galg gered het, is bitter min bekend oor Bram Fischer die man. Fischer was 'n gerespekteerde senior advokaat by die Johannesburgse Balie, wat gekies het om hom by die onderdruktes te skaar en wat ondergronds gegaan het om by die gewapende stryd aan te sluit. Hy is op 5 November 1965 in hegtenis geneem nadat hy vir bykans tien maande op vlug was. “Ek is dit verskuldig aan politieke gevangenes, aan die uitgewekenes, aan dié wat stilgemaak is en diegene onder huisarres om nie 'n toeskouer te bly nie, maar op te tree.” Ná Bram Fischer dié woorde uit sy verklaring voorgelees het, wat hy in die beskuldigdebank tydens sy hoogverraadverhoor gelewer het, is hy lewenslange tronkstraf opgelê. Fischer was onwrikbaar verbind tot die droom van ’n nie-rassige demokrasie, maar ook ’n humoristiese, opgewekte mens en ’n toegewyde gesinsman vir sy vrou en kinders. Die vele fasette van die merkwaardige man word weerspieel in Die Bram Fischer Wals, Harry Kalmer se liriese huldeblyk. Die bondige, maar kragtige solostuk, met die protagonis as die verteller, neem die gehoor op 'n emosionele reis soos Fischer se verhaal ontvou. Die teks word aangevul met 'n voorwoord deur adv. George Bizos, 'n inleiding deur die dramaturg waarin hy vertel oor die pad wat daartoe gelei het dat hy die drama geskryf het en 'n nawoord deur Yvonne Malan, getiteld “Die krag van morele moed”. Hoewel hy algemeen bekend is as die Afrikaner-Kommunis wat vir Nelson Mandela van die galg gered het, is bitter min bekend oor Bram Fischer die man. Fischer was 'n gerespekteerde senior advokaat by die Johannesburgse Balie, wat gekies het om hom by die onderdruktes te skaar en wat ondergronds gegaan het om by die gewapende stryd aan te sluit. Hy is op 5 November 1965 in hegtenis geneem nadat hy vir bykans tien maande op vlug was. “Ek is dit verskuldig aan politieke gevangenes, aan die uitgewekenes, aan dié wat stilgemaak is en diegene onder huisarres om nie 'n toeskouer te bly nie, maar op te tree.” Ná Bram Fischer dié woorde uit sy verklaring voorgelees het, wat hy in die beskuldigdebank tydens sy hoogverraadverhoor gelewer het, is hy lewenslange tronkstraf opgelê. Fischer was onwrikbaar verbind tot die droom van ’n nie-rassige demokrasie, maar ook ’n humoristiese, opgewekte mens en ’n toegewyde gesinsman vir sy vrou en kinders. Die vele fasette van die merkwaardige man word weerspieel in Die Bram Fischer Wals, Harry Kalmer se liriese huldeblyk. Die bondige, maar kragtige solostuk, met die protagonis as die verteller, neem die gehoor op 'n emosionele reis soos Fischer se verhaal ontvou. Die opvoering het in 2013 'n silwer Standard Bank Ovation-prys gewen met die premiere van die Engelse weergawe by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. Dit is in 2014 bekroon met die Adelaide Tambo-prys vir menseregte in die kunste. Die teks word aangevul met 'n voorwoord deur adv. George Bizos, 'n inleiding deur die dramaturg waarin hy vertel oor die pad wat daartoe gelei het dat hy die drama geskryf het en 'n nawoord deur Yvonne Malan, getiteld “Die krag van morele moed”.

Voorwoord: Wie was Bram Fischer? – George Bizos SC Op soek na Bram Fischer – Harry Kalmer Tydlyn/Sleuteloomblikke Die Bram Fischer Walz Nawoord: Bram Fischer – Die mag van morele waagmoed – Yvonne Malan

Erscheint lt. Verlag 1.11.2016
Vorwort George Bizos
Verlagsort Johannesburg
Sprache englisch
Themenwelt Literatur Lyrik / Dramatik Dramatik / Theater
Schlagworte Film/Theatre
ISBN-13 9781776140060 / 9781776140060
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
PDFPDF (Adobe DRM)

Kopierschutz: Adobe-DRM
Adobe-DRM ist ein Kopierschutz, der das eBook vor Mißbrauch schützen soll. Dabei wird das eBook bereits beim Download auf Ihre persönliche Adobe-ID autorisiert. Lesen können Sie das eBook dann nur auf den Geräten, welche ebenfalls auf Ihre Adobe-ID registriert sind.
Details zum Adobe-DRM

Dateiformat: PDF (Portable Document Format)
Mit einem festen Seiten­layout eignet sich die PDF besonders für Fach­bücher mit Spalten, Tabellen und Abbild­ungen. Eine PDF kann auf fast allen Geräten ange­zeigt werden, ist aber für kleine Displays (Smart­phone, eReader) nur einge­schränkt geeignet.

Systemvoraussetzungen:
PC/Mac: Mit einem PC oder Mac können Sie dieses eBook lesen. Sie benötigen eine Adobe-ID und die Software Adobe Digital Editions (kostenlos). Von der Benutzung der OverDrive Media Console raten wir Ihnen ab. Erfahrungsgemäß treten hier gehäuft Probleme mit dem Adobe DRM auf.
eReader: Dieses eBook kann mit (fast) allen eBook-Readern gelesen werden. Mit dem amazon-Kindle ist es aber nicht kompatibel.
Smartphone/Tablet: Egal ob Apple oder Android, dieses eBook können Sie lesen. Sie benötigen eine Adobe-ID sowie eine kostenlose App.
Geräteliste und zusätzliche Hinweise

Buying eBooks from abroad
For tax law reasons we can sell eBooks just within Germany and Switzerland. Regrettably we cannot fulfill eBook-orders from other countries.

Mehr entdecken
aus dem Bereich
Eine wahre Legende der letzten 50 Jahre

von Axel Trippe

eBook Download (2025)
epubli (Verlag)
CHF 9,75