Finansiele bestuur in openbare skole
'n Praktiese handleiding vir voldoening aan wetgewing
Seiten
2018
Juta Legal and Academic Publishers (Verlag)
978-1-4851-2709-3 (ISBN)
Juta Legal and Academic Publishers (Verlag)
978-1-4851-2709-3 (ISBN)
- Lieferzeit auf Anfrage
- Artikel merken
Elke sent tel in die onderwys! Uitgawes moet bestuur en inkomste moet uitgebou word binne die raamwerk van ’n magdom onderwyswette, -regulasies en -beleide. Dus bly die bestuur van finansies in openbare skole ’n reuse-uitdaging vir die meeste betrokkenes by die onderwyssektor. Die doel van Finansiele Bestuur in Openbare Skole is om ’n oorsig te bied van die belangrikste wetgewing oor skoolfinansies, en om die praktiese implikasies daarvan te verduidelik. Die boek behandel die kerngebiede van die raamwerk van finansiele bestuur in openbare skole en dien as ’n praktiese handleiding vir beheerliggaamlede, skoolhoofde en finansiele beamptes by skole, terwyl onderwysamptenare, regspraktisyns, rekenmeesters en ouditeure in ’n raadgewende hoedanigheid dit ewe nuttig sal vind. Met bydraes deur bekende praktisyns op die terrein van skoolbeheer en finansies bied Finansiele Bestuur in Openbare Skole waardevolle praktiese advies oor die bestuur van finansies in openbare skole.
Regsraamwerk vir openbare skole inleiding; Rolspelers in finansiele bestuur inleiding; Basiese finansiele bestuur en boekhouding; Finansiele verslagdoening en toesig; Die begrotingsproses; Skoolgeld: vasstelling, vrystelling en invordering; Risikobestuur en -beheer; Beste praktyke — King-beginsels in openbare skole; Tegnologie en finansiele bestuur; Statute; Regspraak; Bykomende aanbevole leesstof; Indeks; Afkortings en akronieme.
| Erscheinungsdatum | 24.07.2018 |
|---|---|
| Verlagsort | Kenwyn |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 148 x 210 mm |
| Gewicht | 500 g |
| Themenwelt | Recht / Steuern ► EU / Internationales Recht |
| Recht / Steuern ► Wirtschaftsrecht ► Bank- und Kapitalmarktrecht | |
| Sozialwissenschaften ► Pädagogik | |
| Wirtschaft ► Betriebswirtschaft / Management ► Finanzierung | |
| ISBN-10 | 1-4851-2709-2 / 1485127092 |
| ISBN-13 | 978-1-4851-2709-3 / 9781485127093 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Buch | Softcover (2025)
dtv Verlagsgesellschaft
CHF 20,85
Einkommensteuer, Körperschaftsteuer, Gewerbesteuer, Bewertungsgesetz …
Buch (2024)
Springer Gabler (Verlag)
CHF 39,15