Op pad: 'n Reisjoernaal
Seiten
2017
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-07717-6 (ISBN)
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-07717-6 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy eie innerlike reis. Hy kom huistoe met 'n optelhond -- en met 'n nuwe manier van kyk. In deel twee kyk hy rugby. In kroee, township-huisies, saam met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen. Snaaks, skerp en onthutsend eerlik.
Dana Snyman is ’n bekroonde en geliefde skrywer met ’n rits topverkopers agter sy naam. Sy TV-reeks, Op pad met Dana, is uiters gewild. Die derde 13-episode reeks word in Junie 2017 uitgesaai. Hy het meer as 25 000 volgelinge op Facebook, waar hy van sy aweregse, ontroerende stories deel, dikwels met oorweldigende reaksie van lesers.
| Erscheinungsdatum | 16.09.2017 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 130 x 198 mm |
| Gewicht | 500 g |
| Themenwelt | Literatur ► Biografien / Erfahrungsberichte |
| Literatur ► Comic / Humor / Manga | |
| Reisen ► Reiseberichte ► Afrika | |
| Sozialwissenschaften ► Soziologie | |
| ISBN-10 | 0-624-07717-9 / 0624077179 |
| ISBN-13 | 978-0-624-07717-6 / 9780624077176 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich