Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids
Eerste addisionele taal
Seiten
2012
Best Books (Verlag)
978-1-77002-280-5 (ISBN)
Best Books (Verlag)
978-1-77002-280-5 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Eerste Addisionele Taal.
Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur; te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; 'n CD waarop aanvullende hulp- en organisatoriese take, asook A2-grootte plakkate en idiome Ons weet die Piekfyn Afrikaans-sommer weer lus maak om skool te hou!
Goedgekeur vir die KABV ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en volkleur gratis beskikbaar te stel.

| Erscheint lt. Verlag | 1.7.2012 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 170 x 245 mm |
| Gewicht | 1 g |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch ► Unterrichtsvorbereitung |
| Sozialwissenschaften ► Pädagogik | |
| ISBN-10 | 1-77002-280-5 / 1770022805 |
| ISBN-13 | 978-1-77002-280-5 / 9781770022805 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
66 schüler- und handlungsorientierte Unterrichtsmethoden
Buch (2025)
Kallmeyer (Verlag)
CHF 44,10
viele Varianten, mehr Abwechslung, viele Einsatzmöglichkeiten
Buch (2024)
Auer Verlag
CHF 35,90
Buch | Softcover (2025)
Auer Verlag
CHF 33,50