Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids - Henk Viljoen, Rina Lamprecht

Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids

Eerste addisionele taal
Buch | Softcover
302 Seiten
2012
Best Books (Verlag)
978-1-77002-278-2 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 5 Eerste Addisionele Taal.
Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; 'n CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome gratis beskikbaar te stel.
Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).
Erscheint lt. Verlag 1.7.2012
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 170 x 245 mm
Gewicht 1 g
Themenwelt Schulbuch / Wörterbuch Unterrichtsvorbereitung
Sozialwissenschaften Pädagogik
ISBN-10 1-77002-278-3 / 1770022783
ISBN-13 978-1-77002-278-2 / 9781770022782
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
66 schüler- und handlungsorientierte Unterrichtsmethoden

von Bettina Hugenschmidt; Anne Technau

Buch (2025)
Kallmeyer (Verlag)
CHF 44,10