Studiegids: Ons laaste legendariese somer
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00870-9 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar is langvrae, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.
THE GUIDE
The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. It contributes to the learner’s understanding and enjoyment of the text. Literary aspects are discussed within the context of the novel. There are contextual questions with marking guidelines, writing and oral activities, as well as clas discussion points and essay questions.
DIE SKRYWER Emilje Smit is ’n oudonderwyser, met 17 jaar ondervinding in die Afrikaansklaskamer van die DBO en IEB. Sy is sedert 2020 die kurri-kulumleier vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Curro se Sentrale Kurrikulum waar sy verantwoordelik is vir die bestuur, ontwikkeling en groei van die Afrikaans-kurrikulum. Sy is ’n IEB-eksaminator en -moderator en het ’n passie vir die opstel van vraestelle. Sy woon tans in Montana, Pretoria, is ’n ywerige leser en natuur- en diereliefhebber. THE AUTHOR Emilje Smit is a former teacher, with 17 years of DBE and IEB teaching experience. Since 2020, she has been the curriculum leader for Afrikaans Home Language and Afrikaans First Additional Language for Curro’s Central Curriculum where she is responsible for the management, development and growth of the Afrikaans curriculum. She is an IEB examiner and moderator and has a passion for writing papers. She currently lives in Montana, Pretoria, is an avid reader and nature and animal lover.
| Erscheinungsdatum | 12.06.2025 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch ► Lektüren / Interpretationen |
| Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Anglistik / Amerikanistik | |
| Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Literaturwissenschaft | |
| ISBN-10 | 0-637-00870-7 / 0637008707 |
| ISBN-13 | 978-0-637-00870-9 / 9780637008709 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
aus dem Bereich