Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Klasgids Augustus 2024 Hoërskool -  Samestelling

Klasgids Augustus 2024 Hoërskool

(Autor)

Buch | Softcover
64 Seiten
2024
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00665-1 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7.
Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, en leerders kan dit met vrug vir selfstudie gebruik. Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies. Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Die artikels word deur onderwysers, vakadviseurs, en kenners van vakgebiede geskryf.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Klasgids
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 275 mm
Gewicht 100 g
Themenwelt Schulbuch / Wörterbuch
ISBN-10 0-637-00665-8 / 0637006658
ISBN-13 978-0-637-00665-1 / 9780637006651
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich