Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Dames en here - Dr. Elbie Adendorff, Lisinda de Jager, Elize Steenkamp

Dames en here

Buch | Softcover
120 Seiten
2024
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00578-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir Alles oor toesprake.
Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake. “Dames en Here” is dié boek wat jou onder andere gaan help met die hoe en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van ’n toespraak, die aanbied en lewering van ’n toespraak, die reëls en beoordeling van redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer. Daar is wenke van streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om ’n debat- of redenaarskompetisie te reël. ’n QR-kode gaan toegang gee tot wentoesprake.

Dr. Elbie Adendorff is ’n dosent in Afrikaanse Taalverwerwing in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is ’n uiters ervare aanbieder van debat- en redenaarskursusse en beoordeel verskeie debats- en redenaarskompetisies al vir jare.Lisinda de Jager behaal ’n LLB en LLM aan die Universiteits van Stellebosch. Sy sluit voltyds by SU se Studentesake in 2016 aan, terwyl sy tot einde 2020 nog by die SU Regsfakulteit doseer. Tans is sy voltyds by SU se Sentrum vir Studentelewe en leer. Sy is passievol oor studente en leierskapontwikkeling, is ’n kommunikasiespesialis en ’n mentor in redenaars en leierskapontwikkeling. Sy lei ook kollegas op in die kuns van openbare optrede. Sedert 2008 is sy ’n geakkrediteerde nasionale beoordelaar en deel van die ATKV se Uitvoerende Komitee vir Redenaars en Debatvoering. Sy bied gereeld werkswinkels en motiveringspraatjies by skole en leierskapsimposiums regoor die land aan.Elize Steenkamp is ’n geakkrediteerde redenaars- en debatsbeoordelaar. Sy is die afgelope 20 jaar nou betrokke by elke aspek van redenaars, spesifiek met betrekking tot die skryf, afrigting, beoordeling, kompetisie-organisering, kursusaanbieding en inhoudskepping van kursusmateriaal. Elize staan uit as kenner op die gebied van spanredenaars en haar hoofstuk oor spanredenaars is van groot waarde.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 280 mm
Gewicht 240 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Beruf / Finanzen / Recht / Wirtschaft Briefe / Präsentation / Rhetorik
Schulbuch / Wörterbuch Wörterbuch / Fremdsprachen
Geisteswissenschaften Sprach- / Literaturwissenschaft Sprachwissenschaft
ISBN-10 0-637-00578-3 / 0637005783
ISBN-13 978-0-637-00578-4 / 9780637005784
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Radiosendungen nach Deutschland | Neuausgabe mit einem Vorwort und …

von Thomas Mann

Buch | Hardcover (2025)
S. Fischer (Verlag)
CHF 34,90
zeitlose Rhetorik für persönlichen Gewinn

von Viktor Baumgartner; Alexander Peer

Buch (2025)
Goldegg Verlag GmbH
CHF 33,55
finde deine Stimme, teile deine Ideen, überzeuge mit der Kraft deiner …

von Terry Szuplat

Buch | Hardcover (2025)
Piper (Verlag)
CHF 34,95