Studiegids: Veergewig
Seiten
2024
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00596-8 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00596-8 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.
Mia Singels is ’n oudonderwyser, met 13 jaar onderwys-ondervinding. Gedurende hierdie tyd werk sy ook as vryskutontwikkelaar en -skrywer vir verskeie uitgewers van opvoedkundige boeke. Sy is sedert 2021 ’n vakspesialis en ontwikkelaar vir Afrikaans Huistaal by die MOS Skolegroep waar sy haar beywer om die kurrikulum op ’n vars en interaktiewe manier aan hoërskool-leerders te verpak. Sy woon tans in die Overberg saam met haar man en twee dogters.
| Erscheinungsdatum | 22.08.2024 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Gewicht | 70 g |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch |
| ISBN-10 | 0-637-00596-1 / 0637005961 |
| ISBN-13 | 978-0-637-00596-8 / 9780637005968 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Geometrie und Rechnen mit Größen
Buch | Hardcover (2024)
Kallmeyer (Verlag)
CHF 40,90
Buch | Softcover (2025)
Coordination Group Publications Ltd (CGP) (Verlag)
CHF 17,90