Studiegids: Kompleks
Seiten
2023
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00235-6 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00235-6 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hierdie studiegids is ‘n hulpmiddel vir die klaskamer. Die gids fokus op die bespreking van die roman Kompleks as ‘n letterkundige teks. Besprekingsvrae sal leerders uitdaag en aanmoedig om die roman ook as ’n lekkerleesboek te geniet. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, besprekingspunte en aktiwiteite.
Shawna-Leze Meiring studeer aan die Universiteit van Pretoria. Sy behaal haar graad in die Uitgewerswese en voltooi ’n MA-graad in Afrikaanse Letterkunde. Sy is ook die samesteller van Uitverkies (Noreen Nolte) se studiegids wat een van die wenners van LAPA se Jeugromankompetisie 2021 was. Sy is van kleins af baie lief vir lees. Soos menige millenniër is haar hond (‘n maltees) haar kind en sy drink graag koffie by Seattle.
| Erscheinungsdatum | 15.08.2023 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Gewicht | 140 g |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch |
| ISBN-10 | 0-637-00235-0 / 0637002350 |
| ISBN-13 | 978-0-637-00235-6 / 9780637002356 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Geometrie und Rechnen mit Größen
Buch | Hardcover (2024)
Kallmeyer (Verlag)
CHF 40,90
Buch | Softcover (2024)
Community Editions (Verlag)
CHF 21,90
Naturwissenschaft und Technik
Buch | Softcover (2024)
Fachwirteverlag
CHF 20,70