Studiegids: Wolk
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00237-0 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hannes Barnard is ’n multigenre skrywer van Afrikaanse- en Engelse fiksie. Hy het grootgeword in KZN en gematrikuleer aan die Hoërskool Dundee. In 2019 debuteer hy met die historiese grootwordroman, Halley se komeet, wat hy later ook in Engels vertaal en wat in 2022 as Halley’s Comet in SA en Amerika vrygestel is. In 2020 volg Wolk, ’n apokaliptiese jeugverhaal. Dit word benoem vir die 2021 kykNET-Rapportprys. Roet, die tweede boek in die reeks, verskyn in 2021. Dit word in 2022 ook benoem vir die kykNET-Rapportprys. In 2022 verskyn Hannes se eerste misdaadroman, Die Wet van Gauteng. Dit bereik verskeie topverkoperlyste. In 2022 word twee van sy kortverhale in laerskoolbundels opgeneem, Die Skool vir Rampspoedige Talente, en ’n Engelse kortverhaal in The Vegan Vampire asook een kortverhaal in ’n hoërskoolbundel, Tyd is ’n b**ksem.
| Erscheinungsdatum | 10.07.2023 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Gewicht | 110 g |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch |
| ISBN-10 | 0-637-00237-7 / 0637002377 |
| ISBN-13 | 978-0-637-00237-0 / 9780637002370 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
aus dem Bereich