Studiegids: Dit het alles begin by ‘n hond
Seiten
2023
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00117-5 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00117-5 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Die gids is ’n gebruikersvriendelike en praktiese hulpmiddel wat die onderrigproses van die roman Dit het alles begin by ’n hond as letterkundige werk in die klaskamer ondersteun en bydra tot die leerder se begrip en genieting van die teks. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, en verskeie navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word gegee.
Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander en Tyd is ’n b**ksem.
| Erscheinungsdatum | 10.07.2023 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Gewicht | 140 g |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch |
| ISBN-10 | 0-637-00117-6 / 0637001176 |
| ISBN-13 | 978-0-637-00117-5 / 9780637001175 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Geometrie und Rechnen mit Größen
Buch | Hardcover (2024)
Kallmeyer (Verlag)
CHF 40,90
Buch | Softcover (2024)
Community Editions (Verlag)
CHF 21,90
Naturwissenschaft und Technik
Buch | Softcover (2024)
Fachwirteverlag
CHF 20,70