Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Leesgids: Wat Werner doen met sy drie miljoen - Louise Bester

Leesgids: Wat Werner doen met sy drie miljoen

(Autor)

Buch | Softcover
64 Seiten
2023
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00131-1 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen? Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die grap besluit die drie seuns om regtig elkeen ’n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle vat vir Oupa Ig (Werner se oupa wat Alzheimers het) om “roomys" te koop, en sonder dat hy besef wat aangaan speel hulle die LOTTO. Dan gebeur die onverwagte: hulle wen wraggies meer as R3 miljoen! Werner voel baie skuldig oor hoe hulle sy siek oupa misbruik het, en hulle besluit om nie die geld te eis nie … maar dan verloor Werner se ma haar werk. Oupa Ig se gesondheid begin agteruitgaan, en Werner is baie bang sy ma trou met die nare oom Daan. Nou begin die groot uitdaging: sy ma glo dobbel is doodsonde, so hoe op aarde gaan hulle die geld by haar uitkry? JEUGROMANKOMPETISIE 2019: BESTE DEBUUT.

Die werk van verskeie onderwysers dwarsoor die land word gebruik.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 212 mm
Gewicht 200 g
Themenwelt Schulbuch / Wörterbuch Lektüren / Interpretationen
Geisteswissenschaften Sprach- / Literaturwissenschaft Anglistik / Amerikanistik
Geisteswissenschaften Sprach- / Literaturwissenschaft Literaturwissenschaft
ISBN-10 0-637-00131-1 / 0637001311
ISBN-13 978-0-637-00131-1 / 9780637001311
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich

von Ritchie Robertson

Buch | Softcover (2025)
Reaktion Books (Verlag)
CHF 25,90
A Norton Critical Edition

von Daniel Defoe; Albert J. Rivero

Buch | Softcover (2024)
WW Norton & Co (Verlag)
CHF 21,95
Affektordnungen des Sozialen in der Gegenwartsliteratur

von Sophie König; Lara Tarbuk; Robert Walter-Jochum …

Buch | Softcover (2025)
De Gruyter (Verlag)
CHF 62,90