Studiegids: Môre as ons groot is
Seiten
2023
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-842-7 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-842-7 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Dramateks vir hoërskoolleerders (15+): Môre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid — die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool - hulle vriende - hulle kindwees … en dalk hulle drome. ʼn Kortfilm gebaseer op die teks verskyn in 2016. Fanie Viljoen se voorgeskrewe drama genaamd Betower die drama is tans by FET-skole voorgeskryf.

Die werk van verskeie onderwysers dwarsoor die land word gebruik.
| Erscheinungsdatum | 21.03.2023 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Gewicht | 200 g |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch ► Lektüren / Interpretationen |
| Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Anglistik / Amerikanistik | |
| Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Literaturwissenschaft | |
| ISBN-10 | 1-77635-842-2 / 1776358422 |
| ISBN-13 | 978-1-77635-842-7 / 9781776358427 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Affektordnungen des Sozialen in der Gegenwartsliteratur
Buch | Softcover (2025)
De Gruyter (Verlag)
CHF 62,90