Leer my lees met Tippie die olifant Aktiwiteitstel 1 Vlak 1
2022
Lapa Publishers
978-0-637-00049-9 (ISBN)
Lapa Publishers
978-0-637-00049-9 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1: 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ’n alfabetspeletjie (78 kaarte), en ? aktiwiteits- en plakkerboek om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker.
Die Leer my lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 1-boeke gebruik kan word.
Tippie Leer my lees Aktiwiteitstel 1 Vlak 1: 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ’n alfabetspeletjie (78 kaarte), en ’n aktiwiteits- en plakkerboek om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is ’n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die aktiwiteits- en plakkerboek bevat 40 bladsye aktiwiteite en 4 bladsye plakkers.

José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.
| Erscheint lt. Verlag | 4.11.2022 |
|---|---|
| Reihe/Serie | Leer my lees met Tippie die olifant |
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 210 x 345 mm |
| Gewicht | 20 g |
| Themenwelt | Kinder- / Jugendbuch ► Bilderbücher |
| Kinder- / Jugendbuch ► Spielen / Lernen | |
| Schulbuch / Wörterbuch | |
| ISBN-10 | 0-637-00049-8 / 0637000498 |
| ISBN-13 | 978-0-637-00049-9 / 9780637000499 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Vorgedrucktes Album (2025)
arsEdition
CHF 17,90