Leer my lees met Tippie die olifant Aktiwiteitstel 1 Vlak 2
2022
Lapa Publishers
978-0-637-00057-4 (ISBN)
Lapa Publishers
978-0-637-00057-4 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 2: ? Persoonlike prentjiewoordeboek, 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke, en prentjies.
Die Leer my lees Vlak 2-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 2-boeke gebruik kan word.
Tippie Leer my lees Aktiwiteitstel 1 Vlak 2: ’n Persoonlike prentjiewoordeboek, 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke, en prentjies

Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die Leer my lees/Learn to read-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. José het meer as 30 jaar se ondervinding in onderrig aan studente met spesiale leerbehoeftes en Reinette het 15 jaar jaar se ervaring in ’n verskeidenheid onderwysomgewings. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.
| Erscheint lt. Verlag | 4.11.2022 |
|---|---|
| Reihe/Serie | Leer my lees met Tippie die olifant |
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 210 x 345 mm |
| Gewicht | 20 g |
| Themenwelt | Kinder- / Jugendbuch ► Bilderbücher |
| Kinder- / Jugendbuch ► Spielen / Lernen | |
| Schulbuch / Wörterbuch | |
| ISBN-10 | 0-637-00057-9 / 0637000579 |
| ISBN-13 | 978-0-637-00057-4 / 9780637000574 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Vorgedrucktes Album (2025)
arsEdition
CHF 17,90