Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Ek lees self (Boek 7-12) - Wendy Maartens

Ek lees self (Boek 7-12)

Wendy Maartens (Autor)

Media-Kombination
2021
Lapa Publishers
978-1-77635-750-5 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak:
Ek lees self 7 Jakkals en Wolf vang vis
Ek lees self 8 Jakkals en Wolf wil boer
Ek lees self 9 Jakkals en Wolf wil trou
Ek lees self 10 Jakkals en Wolf in boer se kraal
Ek lees self 11 Jakkals en Wolf bou huis
Ek lees self 12 Jakkals en Wolf en die klip

Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Wendy is veral bekend vir haar hervertellings waarin sy nuwe lewe in bekende en geliefde verhale blaas en die klassieke stories vir jong lesers toeganklik maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op ’n reëndag, Vertel vir my ’n storie, Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories, en Towertapyt.

Erscheint lt. Verlag 21.12.2021
Reihe/Serie Ek lees self
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 212 mm
Gewicht 60 g
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Spielen / Lernen
Schulbuch / Wörterbuch Lektüren / Interpretationen
ISBN-10 1-77635-750-7 / 1776357507
ISBN-13 978-1-77635-750-5 / 9781776357505
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
enthält ein Labyrinthe-Buch mit Szenen rund um Winter und Weihnachten …

von Kate Nolan; Sam Smith

Druckwerk (2025)
Usborne Verlag
CHF 19,85
Suchspiel in der Natur

von Rabano Art

Druckwerk (2024)
Papaya Art
CHF 26,45