Ek lees self (Boek 1-6)
2021
Lapa Publishers
978-1-77635-749-9 (ISBN)
Lapa Publishers
978-1-77635-749-9 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak:
Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg
Ek lees self 2 Plaasmuis en stadsmuis
Ek lees self 3 Haas en skilpad hardloop resies
Ek lees self 4 Wolf dra skaapklere
Ek lees self 5 Olifant en seekoei trek tou
Ek lees self 6 Jakkals en kraai en die stuk kaas
Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg
Ek lees self 2 Plaasmuis en stadsmuis
Ek lees self 3 Haas en skilpad hardloop resies
Ek lees self 4 Wolf dra skaapklere
Ek lees self 5 Olifant en seekoei trek tou
Ek lees self 6 Jakkals en kraai en die stuk kaas
Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Wendy is veral bekend vir haar deeglike navorsing om geliefde en vergete Suid-Afrikaanse verhale weer vir oud en jonk toeganklik te maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op ’n reëndag, Vertel vir my ’n storie, Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories en Towertapyt.
| Erscheint lt. Verlag | 21.12.2021 |
|---|---|
| Reihe/Serie | Ek lees self |
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Gewicht | 600 g |
| Themenwelt | Kinder- / Jugendbuch ► Spielen / Lernen |
| Schulbuch / Wörterbuch ► Lektüren / Interpretationen | |
| ISBN-10 | 1-77635-749-3 / 1776357493 |
| ISBN-13 | 978-1-77635-749-9 / 9781776357499 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
enthält ein Labyrinthe-Buch mit Szenen rund um Winter und Weihnachten …
Druckwerk (2025)
Usborne Verlag
CHF 19,85