Vrae en feite vir nuuskierige agies
Vir kinders van alle ouderdomme
Seiten
2017
Penguin Books (South Africa) (Verlag)
978-1-77609-244-4 (ISBN)
Penguin Books (South Africa) (Verlag)
978-1-77609-244-4 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet ... ... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wereld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word.
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet ...
... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.
Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak ...
Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek!
Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.
Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!
Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

Na ’n loopbaan as hoërskoolonderwyser, is Adinda Vermaak ’n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook ’n belangstelling in geskiedenis waarin sy ’n meestergraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van onder meer Pret met Poësie, Versreise, Woordreise, Rymreise en Platinum-taalhandboeke vir Afrikaans Huistaal. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en hoe om hoërskoolleerders met leesprobleme te ondersteun.
| Erscheinungsdatum | 19.07.2018 |
|---|---|
| Verlagsort | Parklands |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 153 x 234 mm |
| Themenwelt | Kinder- / Jugendbuch ► Sachbücher |
| Schulbuch / Wörterbuch | |
| ISBN-10 | 1-77609-244-9 / 1776092449 |
| ISBN-13 | 978-1-77609-244-4 / 9781776092444 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Ein wichtiges Bilderbuch darüber, warum Prävention und "Nein" sagen …
Buch | Hardcover (2024)
Klett Kinderbuch (Verlag)
CHF 24,90
Das erfolgreichste Videospiel aller Zeiten
Buch | Hardcover (2025)
SchneiderBuch (Verlag)
CHF 44,90
Stark illustriertes Sachbuch über Geister für Kinder ab 10 Jahren
Buch | Hardcover (2025)
Karibu – ein Verlag der Edel Verlagsgruppe
CHF 29,90