Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika - Tracey Hawthorne

Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika

Buch | Softcover
56 Seiten
2015 | 2nd edition
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-414-3 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe & Skerpioene van Suider-Afrika bied aan die jong leser 'n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid spinagtiges wat in die streek voorkom. Met behulp van volkleur foto's en maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die algemene spesies in Suider-Afrika identifiseer.
Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe & Skerpioene van Suider-Afrika bied aan die jong leser 'n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid spinagtiges wat in die streek voorkom. Met behulp van volkleur foto's en maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene spesies wat in Suider-Afrika voorkom, kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke gewoontes.

Tracey Hawthorne is 'n vryskutskrywer en -redigeerder en woon in Suid-Afrika. Sy skryf al vir die afgelope 25 jaar vir tydskrifte en joernale oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe, en sy is die outeur en mede-outeur van meer as 'n dosyn boeke, beide fi ksie en nie-fi ksie. Sy redigeer ook boeke, bied slypskole oor redigering aan en onderrig aspirant-skrywers.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Sasol Eerste Veldgids
Sprache Afrikaans
Maße 110 x 165 mm
Gewicht 76 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Naturführer
Schulbuch / Wörterbuch Lexikon / Chroniken
ISBN-10 1-77584-414-5 / 1775844145
ISBN-13 978-1-77584-414-3 / 9781775844143
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
so fühlen sie sich rundum wohl

von Peter Fritzsche

Buch | Softcover (2025)
Gräfe und Unzer (Verlag)
CHF 19,90