Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika - Alan Weaving

Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika

(Autor)

Buch | Softcover
56 Seiten
2015
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-398-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfoto's en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer.
Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfoto's en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul gedrag en ongewone eienskappe.

Alan Weaving, nou afgetree, is 'n entomoloog wat baie jare by die Albany-museum in Grahamstad gewerk en veral 'n studie van die alleenloperwesp gemaak het. Hy is ook 'n ywerige fotograaf wat hom toele op onderwerpe in die natuur en baie van sy foto's is al in verskillende media gepubliseer.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Sasol Eerste Veldgids
Sprache Afrikaans
Maße 110 x 165 mm
Gewicht 80 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Naturführer
Schulbuch / Wörterbuch Lexikon / Chroniken
ISBN-10 1-77584-398-X / 177584398X
ISBN-13 978-1-77584-398-6 / 9781775843986
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
so fühlen sie sich rundum wohl

von Peter Fritzsche

Buch | Softcover (2025)
Gräfe und Unzer (Verlag)
CHF 19,90