Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
FET Betower- die drama - Fanie Viljoen

FET Betower- die drama

(Autor)

Buch | Softcover
96 Seiten
2015
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-7993-7539-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra. 'n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

Trefferboeke soos Betower, Spring, Onderwereld en die Nova-wetenskapfiksiereeks het van Fanie Viljoen 'n huishoudelike naam gemaak. Fanie het in Welkom grootgeword. Afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook 'n kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelge-neem het. Sy boeke BreinBliksem en Onderwereld is met die Sanlamprys vir Jeug-lektuur bekroon, Betower was die naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies ingepalm.

Erscheint lt. Verlag 4.8.2016
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 212 mm
Gewicht 200 g
Themenwelt Schulbuch / Wörterbuch Lektüren / Interpretationen
ISBN-10 0-7993-7539-X / 079937539X
ISBN-13 978-0-7993-7539-8 / 9780799375398
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?