Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leerderboek - Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette Bothma, Annatjie Gloy, Nic Conradie

Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Leerderboek

Eerste addisionele taal
Buch | Softcover
236 Seiten
2012
Best Books (Verlag)
978-1-77002-275-1 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 'n liefde vir lees te kweek.
Erscheint lt. Verlag 1.7.2012
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 270 mm
Gewicht 1 g
Themenwelt Schulbuch / Wörterbuch
ISBN-10 1-77002-275-9 / 1770022759
ISBN-13 978-1-77002-275-1 / 9781770022751
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Naturwissenschaft und Technik

von Sandro Urbani

Buch | Softcover (2024)
Fachwirteverlag
CHF 20,70