Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Oor die Kole - Martelize Brink

Oor die Kole

(Autor)

Buch | Softcover
192 Seiten
2022
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
9780798182485 (ISBN)
CHF 43,60 inkl. MwSt
Dié boek bevat liplekker resepte wat wissel van die perfekte tjoppie tot potbrode en slaai – en ja, jy kan slaai braai! Martelize deel gunstelinge waarmee sy grootgeword het en verskaf ’n magdom uithaler-resepte met ’n kinkel wat jou smaakkliere sal prikkel. Sy gee raad oor potjies, roosters en basiese braaitegnieke. Met resepte vir ribbetjie, lamsrol, platbrood en haar pa, potjiekos-koning Matie Brink, se gewildste afvalpot. Natuurlik is daar ook iets vir die soettand – alles oor die vuur!

Martelize Brink is ’n omroeper/vervaardiger by RSG-radiostasie. Sy het al 11 ATKV-Mediaveertjies gewen. In haar vrye tyd tree sy gereeld as motiveringspreker en seremoniemeester op. Haar program Martelize se stamtafel op Via DStv-kanaal 147, waarvan sy die aanbieder en vervaardiger is, was uiters gewild en ’n tweede reeks is in wording.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 200 x 270 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Grundkochbücher
ISBN-13 9780798182485 / 9780798182485
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
herzhaft & süß

von Kathrin Salzwedel; Ramin Madani

Buch | Hardcover (2024)
Jan Thorbecke Verlag
CHF 18,90
einfach asiatisch kochen : über 70 Lieblingsrezepte von YouTuberin …

von Xian Heinrich

Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 34,90