20 Hekeltegnieke
met kreatiewe projekte en moderne patrone
Seiten
2022
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-4323-1148-3 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-4323-1148-3 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
20 Hekeltegnieke met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat 20 verskillende tegnieke, idees en patrone waarvoor dit gebruik kan word. Jy as leser het dalk al van tegnieke teëkom, maar nog nooit probeer het nie. Elke tegniek gaan gepaard met ’n patroon of meer om die spesifieke tegniek op ’n moderne manier uit te beeld.
20 HEKELTEGNIEKE met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat 20 verskillende tegnieke, idees en patrone waarvoor dit gebruik kan word. Jy as leser het dalk al van tegnieke teëkom, maar nog nooit probeer het nie. Elke tegniek gaan gepaard met ’n patroon of meer om die spesifieke tegniek op ’n moderne manier uit te beeld. Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is. 20 HEKELTEGNIEKE is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee.

Christa Swanepoel hekel en brei al van kleintyd af en geniet steeds elke oomblik daarvan. Vir baie jare was sy deel van die Vrouekeur-tydskrif se span wat patrone versorg het. Christa het ook reeds ’n aantal boeke deur LAPA uitgegee en leef haar passie uit deur haar tegnieke en idees met ander te deel.
| Erscheinungsdatum | 04.07.2022 |
|---|---|
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 210 x 280 mm |
| Gewicht | 1000 g |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Freizeit / Hobby ► Handarbeit / Textiles |
| Sachbuch/Ratgeber ► Freizeit / Hobby ► Kreatives Gestalten | |
| ISBN-10 | 1-4323-1148-4 / 1432311484 |
| ISBN-13 | 978-1-4323-1148-3 / 9781432311483 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Schnittmuster an die eigene Körperform anpassen
Buch | Hardcover (2025)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 34,90
Buch | Softcover (2024)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 24,90
dekorativer Christbaum-Schmuck von edel bis süß für ein zauberhaftes …
Buch | Softcover (2024)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 15,90