Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Sushi en Shosholoza - Erns Grundling

Sushi en Shosholoza

Rugbyreise en Pelgrimstogte in Japan

(Autor)

Buch | Softcover
256 Seiten
2019
Queillerie Publishers (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7958-0210-2 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Kom stap weer saam met Erns, dié keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 die Bokke sal gaan ondersteun. Konnichiwa, Japan!

Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (kykNET Elders: Die Camino, Die Ware Naarheid) en veelbekroonde joernalis (voorheen by Weg, LitNet, Insig en Huisgenoot). Hy woon in Kaapstad. Sy 2017-reisboek Elders, oor sy Camino-staptog, was ’n groot treffer en is nou ook as Walk it Off beskikbaar. Koshuis (2018), wat Erns saamgestel het, was ook baie gewild.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 130 x 198 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Sport Ballsport
Reisen Reiseberichte
ISBN-10 0-7958-0210-2 / 0795802102
ISBN-13 978-0-7958-0210-2 / 9780795802102
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
das umfassende Buch für Fans, Spieler und Neugierige

von Jonas Kürbis

Buch (2024)
Eulogia Verlags GmbH
CHF 25,90
die besten Player, Teams und Games aller Zeiten

von Ross Hamilton

Buch | Hardcover (2024)
Heel (Verlag)
CHF 29,90