Dit proe soos huis
Seiten
2019
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7991-1 (ISBN)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7991-1 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
In Dit proe soos huis eer Herman Lensing sy ma met sy uitsonderlike talent. Hy klits haar lekkerste resepte en hul eie stories saam soos net hý kan. Hy neem ons op 'n kosreis – van sy grootwordjare in Upington waar sy passie vir kos ontvlam het, tot Hartenbos se jaarlikse kampritueel (met hope padkos) en eindig rondom sy eie Kaapse kombuistafel waar hy sy ma 'n resepkinkel of twee kon leer.
Susan Lensing het almal gevoer wat kom kuier of net aan die deur geklop het. Meer nog, sy het vir hulle padkos vir die siel gebied. Haar leuse was: “My kind, kos is nie kwaad nie. Nooit nie. Kos vergewe en bring mense saam. As ons net aanhou kook, sal ons die wêreld een bord op 'n slag mooier maak.” Dié pragfotoboek vol onthou-resepte is 'n kosverhaal wat dít wat is, verbind met dít wat was.

Herman Lensing is in 2009 op 22-jarige ouderdom aangestel as SARIE se jongste kosredakteur ooit. Hiermee volg hy in die voetspore van bekendes soos Peter Veldsman. Sy aansteeklike entoesiasme, omvattende koskennis en begrip vir die alledaagse uitdagings en flaters in 'n doodgewone kombuis skep 'n wenkombinasie. Hierdie is sy vierde boek.
| Erscheinungsdatum | 16.10.2019 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 200 x 270 mm |
| Gewicht | 500 g |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Länderküchen |
| Reisen ► Hotel- / Restaurantführer | |
| Reisen ► Reiseberichte | |
| ISBN-10 | 0-7981-7991-0 / 0798179910 |
| ISBN-13 | 978-0-7981-7991-1 / 9780798179911 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
die Rezeptgeheimnisse der Großmütter
Buch | Hardcover (2025)
Südwest (Verlag)
CHF 36,90
ein Jahr in meiner italienischen Küche
Buch | Hardcover (2025)
ZS - ein Verlag der Edel Verlagsgruppe
CHF 44,90