Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Help! Ek kry gaste vir ete - Annabel Frere

Help! Ek kry gaste vir ete

(Autor)

Buch | Softcover
176 Seiten
2018
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0873-5 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
n Geslag jong volwassenes het Help! Daar’s 'n Stoof in My Kombuis, Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afhanklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op 'n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal.
’n Geslag jong volwassenes het Help! Daar’s ’n Stoof in My Kombuis, Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afhanklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op ’n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal. As skrywer het Annabel al hierdie stadiums met haar eie dogters meegemaak, en sy het weer eens smaaklike en relatief eenvoudige resepte vir geleenthede saamgestel – van onbeplande samekomste tot goedgeorganiseerde geleenthede. Groot klem word op goeie beplanning gelê, asook kos wat vooraf berei kan word sodat die kok soveel tyd moontlik aan sy of haar gaste kan bestee, pleks daarvan om die dag in die kombuis deur te bring. Aandag word ook gegee aan tekstuur en aanbieding, met heelwat wenke en voorstelle oor moeitelose onthaal. Waar disse dalk meer ingewikkeld lyk, is Annabel uitstekend daarmee om die misterie te ontsluit. En natuurlik is geen partytjie volledig sonder die regte vloeibare begeleiding nie. Dus is daar ’n hoofstuk oor ’n verskeidenheid skemerkelkies, met en sonder alkohol.

Met ’n loopbaan in stelselontwerp op die gebied van tuissorg, gesondheid en onthaal, ’n passie vir kook en die veels te onderskatte ervaring as ma, het die Johannesburgse Annabel Frere dit nog altyd geniet om eenvoudige oplossings vir enige situasie te vind. Die konsep vir Help! Ek kry Gaste vir Ete is ’n regstreekse gevolg van die aandrang deur toegewyde lesers op ’n opvolg vir Help! Daar’s ’n Stoof in my Kombuis. En net nadat albei dogters al die nes verlaat het, beteken dit nie hulle inspireer haar nie steeds om skeppende maniere te vind om minder ervare kokke selfvertroue in die kombuis te help opbou nie.

Begin met 'n plan; Nuttige inligting; Vrolikheid vir die glas; Souse, Gegeurde botter en Prikkelbykos; Peuselkos en Vingerhappies; Voorgeregte; Hoofgeregte; Bykosse; Nageregte; Indeks.

Erscheinungsdatum
Sprache Afrikaans
Maße 148 x 210 mm
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Grundkochbücher
ISBN-10 1-4323-0873-4 / 1432308734
ISBN-13 978-1-4323-0873-5 / 9781432308735
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
herzhaft & süß

von Kathrin Salzwedel; Ramin Madani

Buch | Hardcover (2024)
Jan Thorbecke Verlag
CHF 18,90
einfach asiatisch kochen : über 70 Lieblingsrezepte von YouTuberin …

von Xian Heinrich

Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 34,90