Die Edik van Nantes-kookboek
Seiten
2018
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7732-0 (ISBN)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7732-0 (ISBN)
Die Edik van Nantes-kookboek is veel meer as net 'n versameling resepte. Dis die getuienis van 'n vier-jaar-avontuur, van die vreugde van twee broers en die geskiedenis van 'n familie, 'n portefeulje van fotografie, 'n dossier van kuns en ontwerp, 'n dokument van skoonheid en 'n liefdesbrief aan 'n ongewone stad!
Nataniel is op Grahamstad gebore. Hy het skool gegaan aan die Laerskool Riebeeck-Kasteel en Hoerskool De Kuilen in Kuilsrivier. Na skool studeer hy musiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy het aanvanklik bekendheid verwerf as kabaretster en verhoogkunstenaar, maar sedert die 1990's is hy ook gewild as skrywer en koskenner. ,Erik le Roux, Nataniel se broer, woon in Nantes, Frankryk, saam met sy gesin. Behalwe sy liefde vir kook is hy ook mal oor fotografie.
| Erscheinungsdatum | 01.11.2018 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 210 x 280 mm |
| Gewicht | 2 g |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken |
| ISBN-10 | 0-7981-7732-2 / 0798177322 |
| ISBN-13 | 978-0-7981-7732-0 / 9780798177320 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich