Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Begin jou eie groentetuin - Johan Van Zyl, Peter van Noord

Begin jou eie groentetuin

Buch | Softcover
192 Seiten
2018
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7635-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Om groente uit jou eie tuin te eet, geniet wereldwyd aanhang. Begin jou eie groentetuin span nuwe ontwikkelings soos waterbesparing, permakultuur, biodinamika en herwinning in om groentetuine op balkonne, in vensterbanke en in vertikale tuine aan te le.
Om jou eie groente en kruie te kweek is ’n nuwe tendens wat voortspruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien. In Begin jou eie groentetuin rus die twee plattelanders jou toe om dit te doen deur die nuutste ontwikkelings in te span – van waterbesparing en permakultuur tot biodinamika en herwinning. En jy hoef nie ’n groot stuk grond te he nie. Groentetuine kan op balkonne, in vensterbanke en vertikaal teen mure aangele word. Leer hoe om kompos te maak, watter plante droogtebestand is en watter plante nie saam geplant moet word nie, in watter streek en seisoen watter plante aard, hoe om water op te gaar en weer te gebruik asook wat vir onkruid- en pesdoders ingespan kan word. Die skrywers se raad: deel jou kennis en leer uit mekaar se foute. Dit maak die eerste groente-oes soveel lekkerder!

Johan van Zyl is 'n gesoute joernalis, redigeerder en redakteur. Hy is die redakteur van Weg! Platteland, boekeredakteur van Rapport, voormalige redakteur van VISI en 'n rubriekskrywer vir Die Burger.,Peter van Noord was eers Afrikaans-onderwyser voor hy in 1993 Kaap toe is en ’n joernalis geword het. Hy leef van woorde: Skryf sy eie, maar herskryf, redigeer en vertaal ook die van ander. En lees dit in sy vrye tyd. Deesdae woon hy op Koringberg waar hy sy woordfabriek bedryf en op piepklein skaal met olywe boer.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 200 x 270 mm
Gewicht 1 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Garten
ISBN-10 0-7981-7635-0 / 0798176350
ISBN-13 978-0-7981-7635-4 / 9780798176354
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich

von Marie-Luise Kreuter

Buch | Hardcover (2025)
Gräfe und Unzer Verlag GmbH
CHF 51,90