Gramadoela-kos
Seiten
2018
Struik Lifestyle (Verlag)
9781432308605 (ISBN)
Struik Lifestyle (Verlag)
9781432308605 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
Gramadoela-kos is saamgestel om in die bos te kook wanneer jy ’n ietsie meer as net boerewors en pap elke aand wil voorberei. Die resepte is vars, innoverend en bowenal, maklik! Al die resepte is getoets en kan oor ’n oop vuur of ’n kampstofie berei word, maar dit is so smaaklik dat jy dié boek selfs in jou kombuis of vir jou braai by die huis kan gebruik. Sluit in: * meer as 130 nuwe, smaaklike en maklike resepte * sowat 75 pragtige kleurfoto’s * nuttige wenke * kampkombuispaklys * lae-koolhidraatresepte *resepte vir soet en soutige jaffels.
Rita van Dyk is die skrywer van verskeie topverkoper-buitelugkookboeke, waaronder Die 4x4 Kookboek, Die 4x4 Safari Kookboek and Boendoe-kos vir die Afrika-bos. Sy is die regte persoon om oor Safari-kookkuns te skryf, aangesien sy tydens die vroeë 1990's op ’n vryskutbasis vir Penduka Safari’s gekook het terwyl hulle na afgeleë plekke in Botswana, Namibië en Zimbabwe gereis het. Sy was ook vir drie jaar die kosskrywer vir WegRy/DriveOut-tydskrif.
Ontbyt; Sop; Vis en Seekos; Hoender; Vleis; Jaff els (Sout en Soet); Pasta; Vegetariese geregte; Groente; Slaaie; Bykosse; Brood en Gebak; Laekoolhidraatgeregte; Nageregte; Indeks.
| Erscheinungsdatum | 02.10.2018 |
|---|---|
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 210 x 210 mm |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Grundkochbücher |
| Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Länderküchen | |
| ISBN-13 | 9781432308605 / 9781432308605 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
einfach asiatisch kochen : über 70 Lieblingsrezepte von YouTuberin …
Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 34,90