Deeg
Seiten
2017
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7271-4 (ISBN)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7271-4 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek - broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors-, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkdeeg. Aldie fyner kunsies van deeg; bestanddele, toerusting, basiese beginsels, asook die algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word bespreek.
Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek - broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkadeeg. 'n Besonderse boek wat al die kunsies van deeg fynkam; bestanddele, toerusting, basiese beginsels en puik resepte. Algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word ook gedek. En om die terte of pasteie te laat pronk gee Theresa wonderlike aanwysings hoe om dit te versier.

Theresa was een van die gewildste deelnemers aan Kokkedoor 1. Sedertdien bied sy landswyd kursusse aan oor deeg - al die kunsies en wenke. As boervrou van Brandwag staan haar hande vir niks verkeerd nie. Sy is ook bekend vir haar nougat wat te koop is by al die Kersmarkte in die Wes-Kaap omgewing.
| Erscheinungsdatum | 02.06.2017 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 200 x 270 mm |
| Gewicht | 1 g |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Backen |
| Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Themenkochbücher | |
| ISBN-10 | 0-7981-7271-1 / 0798172711 |
| ISBN-13 | 978-0-7981-7271-4 / 9780798172714 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Backrezepte für jeden Anlass, die garantiert gelingen
Buch | Hardcover (2025)
ZS - ein Verlag der Edel Verlagsgruppe
CHF 36,90
50 Rezepte für Kuchen, Torten, Tartes und mehr
Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 27,90