Die Suid-Afrikaanse melktert-versameling
Seiten
2017
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7463-3 (ISBN)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7463-3 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Daar is 'n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met 'n skilferkors, broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat, vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as 'n tert, nagereg, skommeldrankie, "shooter", melkskommel of koek; melkterte van oor die hele wereld.
Daar is 'n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met 'n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as 'n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, "shooter", melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wereld - Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.

Hierdie is die sesde boek van skrywersbroer en -suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy. Hul boeke sluit in Koeke ter viering van die liefde en lewe, Cakebread, pudding and pie, Markdag, Onthaal op grootskaal en EEN-pan/pot/bakplaat. Die outeurs is bekend vir hul besonderse stilering. Mari-Louis is ook 'n beoordelaar op die TV-reeks Koekedoor.
| Erscheinungsdatum | 28.02.2017 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 210 x 270 mm |
| Gewicht | 1 g |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Backen |
| Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Themenkochbücher | |
| ISBN-10 | 0-7981-7463-3 / 0798174633 |
| ISBN-13 | 978-0-7981-7463-3 / 9780798174633 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Backrezepte für jeden Anlass, die garantiert gelingen
Buch | Hardcover (2025)
ZS - ein Verlag der Edel Verlagsgruppe
CHF 36,90
50 Rezepte für Kuchen, Torten, Tartes und mehr
Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 27,90