Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Low Carb is Lekker Twee - Inè Reynierse

Low Carb is Lekker Twee

(Autor)

Buch | Softcover
208 Seiten
2017
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0689-2 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper 'Low-carb' is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoevet-spyskaart. Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet.
Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper 'Low-carb' is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoevet-spyskaart. Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder 'n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wereld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ...meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir 'n laekoolhidraat-leefstyl, is die boek jou beste bondgenoot.

Na die bekendstelling van haar eerste en blitsverkoperkookboek, 'Low-carb' is lekker, het Ine Reynierse (outeur, kunstenaar, outismebewustheidstryder, nuwe ma van 'n tweeling en 'n selfs nuwer ma van 'n tiener), besef dat die lewe soos sy dit ken, dramaties sou verander. Om 'n beroep met die nuwe uitdagings van moederskap te balanseer sonder om 'n graanvrye, suikervrye laekoolhidraat- en gesinsvriendelike leefstyl in te boet, was haar volgende voorneme. 'n Voorneme wat sy, soos jy sal sien sodra jy deur die boek begin blaai, baie ernstig opgeneem het.

Van die skrywer; Uit beginsel; Sal dit deeg?; Om die wereld in 18 maaltye; Onder 30 minute-etes; Vingerkos en peuselhappies; Piekniekkos; Bygeregte, slaaie en souse; Vir die kinders; Soetigheid; Superkosdrankies en sportversnaperinge; Omrekeningstabel; Indeks.

Erscheinungsdatum
Sprache Afrikaans
Maße 190 x 239 mm
Gewicht 760 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Themenkochbücher
Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Ernährung / Diät / Fasten
ISBN-10 1-4323-0689-8 / 1432306898
ISBN-13 978-1-4323-0689-2 / 9781432306892
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
schnell, gesund und kindgerecht

von Dagmar von Cramm

Buch | Softcover (2025)
Gräfe und Unzer (Verlag)
CHF 19,90
Franz Kafkas vegetarische Verwandlung in 544 Rezepten

von Eva Gritzmann; Denis Scheck

Buch | Hardcover (2025)
Klett-Cotta (Verlag)
CHF 48,90
das Grillbuch
Buch | Hardcover (2025)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 15,90