Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Doen dit weer so: Nuttige wenke vir jou huis uit vrouekeur

Doen dit weer so: Nuttige wenke vir jou huis uit vrouekeur

Buch | Softcover
64 Seiten
2016
Lapa Publishers (Verlag)
9780799379839 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Doen dit weer so is'n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daar's wenke vir jou kombuis, sitkamer, kamer en badkamer. En die helde van die boek? Suurlemoen, asyn en koeksoda! Jy kan feitlik enigiets daarmee skoonmaak.
Doen dit weer so is, soos sy voorganger Doen dit so (2014), 'n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daar's wenke vir jou kombuis, sitkamer, kamer en badkamer. Dit bevat raad oor hoe om dinge vinniger te kook, beter te bak, hoe om van Wagter se vlooie ontslae te raak tot hoe om 'n wasgoeddag sonder wroeging te beleef. Wenke word vanuit verskeie bronne saamgevat en weergegee, en die boek bevat selfs Vrouekeur-lesers se wenwenke. En die helde van die boek? Suurlemoen, asyn en koeksoda! Jy kan feitlik enigiets daarmee skoonmaak.

Zerelda Esterhuizen het in joernalistiek en tale studeer en is reeds vir 'n dekade Vrouekeur se adjunkredakteur. Die wenkebladsy in die tydskrif is vir haar soos 'n baba en sy gebruik baie van die wenke self in haar huis. "Ek klets heerlik met lesers wat hul wenke vir my stuur en was al verstom oor als wat jy met net een of twee bestanddele kan doen."

Erscheinungsdatum
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken
Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Hausbau / Einrichten / Renovieren
ISBN-13 9780799379839 / 9780799379839
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
von Kühen, Content und dem Mut, die eigenen Träume zu leben

von Geraldine Schüle

Buch | Softcover (2025)
dtv Verlagsgesellschaft
CHF 23,80