Een pan-pot-bakplaat
Seiten
2016
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7137-3 (ISBN)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7137-3 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Callie en Mari-Louis maak jou lewe makliker met maaltye in een pot, braai- of oondpan - spaar elektrisiteit en arbeid, met die minimum skottelgoed. Heerlike en moeite-vrye resepte vir bees-, hoender- of varkvleis, asook wors, spekvleis en ham, frikkadelle en vleislose geregte. Elk met 'n stysel en groente om 'n volledige maaltyd te maak.
Callie en Mari-Louis maak jou lewe makliker met maaltye in een pot, braai- of oondpan - spaar elektrisieteit en arbeid met boonop die minimum skottelgoed. Heerlike en moeite-vrye resepte vir bees-, hoender- of varkvleis, asook wors, spekvleis en ham, frikkadelle en selfs vleislose geregte. Elk met 'n stysel en groente om 'n volledige maaltyd te maak.

Hierdie is die vyfde boek van bekende skrywersbroer en -suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy. Boeke sluit in Koeke ter viering van die liefde en lewe, Cakebread, pudding and pie, Markdag en Onthaal op grootskaal. Die outeurs is bekend vir hulle besonderse stilering. Mari-Louis is ook een van die beoordelaars op die TV-reeks Koekedoor.
| Erscheinungsdatum | 12.09.2016 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 215 x 280 mm |
| Gewicht | 1 g |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Grundkochbücher |
| Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Themenkochbücher | |
| ISBN-10 | 0-7981-7137-5 / 0798171375 |
| ISBN-13 | 978-0-7981-7137-3 / 9780798171373 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
80 Wohlfühl-Rezepte mit Aromenfeuerwerk
Buch | Hardcover (2025)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 49,90