Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Tannie Poppie kook weer - Poppie Coetzer

Tannie Poppie kook weer

(Autor)

Buch | Softcover
224 Seiten
2016
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7138-0 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Die gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar tweede kookboek. In Tannie Poppie kook weer deel ons gewildste kos-ouma haar gunsteling versamelresepte met ons. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender, brode, smaaklike poedings, lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Staatmakerresepte vir beginners sowel as ervare kokke.
Die gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar tweede kookboek. In Tannie Poppie kook weer deel Suid-Afrika se gewildste kos-ouma al haar gunsteling versamelresepte met ons. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender, brode, smaaklike poedings, lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Hierdie is staatmakerresepte wat jy keer op keer sal gebruik, ideaal vir beginners in die kombuis sowel as ervare kokke.

Tannie Poppie is 'n fenomeen! Maar voor kykNET se Kokkedoor TV-program was Tannie Poppie net 'n gewone huisvrou, bekend in haar kontrei as topbakster. Sy was een van die gewildste deelnemers vir haar vrolike gemoed, eenvoudige benadering tot kos en lekker resepte. Deesdae is sy 'n huishoudelike naam en bak en kook die land aan die brand.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 200 x 270 mm
Gewicht 1 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Themenkochbücher
ISBN-10 0-7981-7138-3 / 0798171383
ISBN-13 978-0-7981-7138-0 / 9780798171380
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
das Grillbuch
Buch | Hardcover (2025)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 15,90
schnell, gesund und kindgerecht

von Dagmar von Cramm

Buch | Softcover (2025)
Gräfe und Unzer (Verlag)
CHF 19,90
Franz Kafkas vegetarische Verwandlung in 544 Rezepten

von Eva Gritzmann; Denis Scheck

Buch | Hardcover (2025)
Klett-Cotta (Verlag)
CHF 48,90