Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika - Cliff Turk

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

(Autor)

Buch | Softcover
56 Seiten
2016
Struik Nature (Verlag)
9781775844228 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto's en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken.
Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto's en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.

Cliff Turk het al meer as 1000 lesings oor 'n verskeidenheid astronomiese onderwerpe gegee en het ook talle naglugwaarnemings aan allerlei groepe aangebied. Hy is 'n erelid van die Astronomiese Vereniging van Suider-Afrika en het voorheen as voorsitter (1986-1987), besigheidsbestuurder (1996-2009) en eretesourier (2003-2010) gedien. Hy is ook 'n lid van die Royal Astronomical Society in Londen, 'n lid van die British Astronomical Association en 'n erelid van die Hampshire Astronomical Group.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Sasol Eerste Veldgids
Sprache Afrikaans
Maße 110 x 165 mm
Gewicht 80 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Weltraum / Astronomie
ISBN-13 9781775844228 / 9781775844228
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Ein Grundkurs

von Alfred Weigert; Heinrich J. Wendker; Lutz Wisotzki

Buch | Softcover (2024)
Wiley-VCH (Verlag)
CHF 83,85
das aktuelle Raumfahrt-Jahrbuch mit allen Starts

von Eugen Reichl

Buch | Softcover (2025)
Verein zur Förderung der Raumfahrt (Verlag)
CHF 27,85