Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Nog Maklike soet happies vir kinders - Janette Mocke

Nog Maklike soet happies vir kinders

(Autor)

Buch | Softcover
144 Seiten
2016
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0560-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Elke hoofstuk in Nog Maklike soet happies vir kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit 'n middelstuk vir die tafel in wat gebruik kan word vir die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reel sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografi e en stilering vertoon die peuselhappies op 'n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.

Sedert die verskyning van haar eerste boek, Maklike soet happies vir kinders in 2012, verskyn Janette Mocke gereeld op televisieprogramme, insluitende Pasella, Expresso en Hectic Nine (SABC 2), sowel as in die tydskrif, Your Family. Na skool het sy 'n aantal suksesvolle koeke vir haar familie en vriende gebak, waaronder haar eie troukoek. Haar skeppings was so suksesvol dat sy besluit het om haar stokperdjie haar besigheid te maak. Vandag is sy die eienaar van 'n Supacake-agentskap, bak koeke en kolwyntjies, en tower peuselhappies op vir verjaardae, troues en ander spesiale geleenthede.

Inhoud: Basiese resepte, Treine, Monsters, Skapies, Blomme en Skoenlappers, Prinsesse, Kom ons bou, Seerowers, Superhelde, Uiltjies, Afrika-safari, Roomys, Dinosourusse, Besige bytjies, Lappop, Optof.

Erscheinungsdatum
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Themenkochbücher
ISBN-10 1-4323-0560-3 / 1432305603
ISBN-13 978-1-4323-0560-4 / 9781432305604
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
das Grillbuch
Buch | Hardcover (2025)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 15,90
schnell, gesund und kindgerecht

von Dagmar von Cramm

Buch | Softcover (2025)
Gräfe und Unzer (Verlag)
CHF 19,90
Franz Kafkas vegetarische Verwandlung in 544 Rezepten

von Eva Gritzmann; Denis Scheck

Buch | Hardcover (2025)
Klett-Cotta (Verlag)
CHF 48,90