Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
’n Tafel vir elke geleentheid - Fransie Snyman, Katrien van Zyl, Wilsia Metz

’n Tafel vir elke geleentheid

Tafeluitleg, fokuspunte, resepte, selfdoenprojekte, blomme
Buch | Softcover
192 Seiten
2016
Metz Press (Verlag)
978-1-928201-66-3 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Propvol praktiese raad en inspirasie wat jou sal help om tafels te skep wat enige feesviering onvergeetlik sal maak.
Dit bevat volledige planne met tafelversierings, blomme en alles anders wat nodig is om tafels vir 25 verskillende geleenthede te dek, asook meer as 50 watertandlekker resepte en aanwysings om tafelelemente soos servetringe, naamkaartjies, plekmatjies, geskenkboksies en ander dekoratiewe bykomstighede te maak. Praktiese inligting oor basiese beplanning, van die samestelling van inspirasieborde en idees vir ongewone onderborde tot die uitsoek van musiek en die volmaakte gasgeskenk, word aangevul deur uitgebreide fotobyskrifte wat die leser vertel hoe om alles na te doen. Die resepte is in 'n afsonderlike afdeling, gevolg deur aanwysings en patrone vir selfdoenprojekte wat nie volledig in die byskrifte gedek kon word nie. Daar is ook 'n oorvloed wenke en voorstelle vir eenvoudige aanbiedingstegnieke, die skedulering van take sodat jy die geleentheid saam met jou gaste kan geniet, en maniere om jou persoonlike stempel op alles af te druk.

Fransie Snyman, wetenskaponderwyser, handwerkkenner en skrywer van meer as 10 boeke, is op haar gelukkigste wanneer sy haar hand aan nuwe idees en tegnieke kan waag om deel van haar handwerkrepertoire te maak. Katrien van Zyl het verskeie boeke geskryf sedert die sukses van haar eerste boek, Katrien se Koeke, wat plaaslik en oorsee 'n wenner was. Sy deel graag haar kennis en ervaring met ander deur middel van aanlyn-tutoriale, is 'n skrywer vir Craftsy en geniet groot aanhang in die koswereld. Wilsia Metz is die dryfkrag agter Metz Press en het sedert die stigting van die uitgewery heelwat meer as 200 boeke geproduseer. Hierdie boek is haar eerste direkte bemoeienis as medeskrywer.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Bellville
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 260 mm
Gewicht 755 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Themenkochbücher
Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Kreatives Gestalten
ISBN-10 1-928201-66-0 / 1928201660
ISBN-13 978-1-928201-66-3 / 9781928201663
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
das Grillbuch
Buch | Hardcover (2025)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 15,90
schnell, gesund und kindgerecht

von Dagmar von Cramm

Buch | Softcover (2025)
Gräfe und Unzer (Verlag)
CHF 19,90
Franz Kafkas vegetarische Verwandlung in 544 Rezepten

von Eva Gritzmann; Denis Scheck

Buch | Hardcover (2025)
Klett-Cotta (Verlag)
CHF 48,90