Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Eet Vir Volgehoue Energie 4 - Liesbet Delport, Gabi Steenkamp

Eet Vir Volgehoue Energie 4

Buch | Softcover
128 Seiten
2010
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-04802-2 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Die nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiente se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op bloedglukosevlakke. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiente inhou hoe meer dit toegepas word. Die gebruik van die GI verbeter bloedglukosebeheer by mense met diabetes, maar help ook om verslankers hongerpyne te stil, moegheid tee te werk, kinders se konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie 'n hupstoot te gee en hoe bloeddruk te verlaag. Boonop help dit om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud.
Erscheint lt. Verlag 10.3.2010
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 280 x 215 mm
Gewicht 1 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Gesunde Küche / Schlanke Küche
ISBN-10 0-624-04802-0 / 0624048020
ISBN-13 978-0-624-04802-2 / 9780624048022
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
klüger essen, entspannter genießen, besser leben

von Yael Adler

Buch | Hardcover (2025)
Droemer (Verlag)
CHF 34,90
Blutfettwerte dauerhaft regulieren mit Wirkstoffen aus der Natur : 60 …

von Aloys Berg; Daniel König; Andrea Stensitzky-Thielemans

Buch | Softcover (2024)
Gräfe und Unzer (Verlag)
CHF 29,90
ein ganzheitlicher Ansatz für beschwerdefreien Genuss

von Anne Kamp

Buch | Softcover (2024)
Gräfe und Unzer Verlag
CHF 29,90