Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Koeke ter viering van liefde en lewe - Callie Maritz, Mari-Louis Guy

Koeke ter viering van liefde en lewe

Buch
176 Seiten
2009
Struik Lifestyle (Verlag)
9781770077843 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Broer en suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunsteling resepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte - elk geillustreer met 'n volkleur foto - jou op 'n heerlike reis neem. Watter geleentheid jy ook al vier, dit sal sukkel om te kies uit hierdie versameling van ou gunstelinge en moderne nuutskeppings. Gesoute bakker of algehele groentjie, gryp jou voorskoot, maak jou hande vuil en swig voor soete verleiding!

Mari-Louis het 'n Hons.B.-graad in huishoudkunde en het spesialiteitskoekontwerp in New York by Colette Peters gestudeer (Peters is wereldberoemd vir haar kreatiewe skeppings). Daarna het sy haar vaardighede by die Wilton School in Chicago verder geslyp. Callie en Mari-Louis se koeke het al op Suid-Afrikaanse televisie 'n buiging gemaak en het al in verskeie kos- en troue-tydskrifte verskyn.

Erscheint lt. Verlag 9.7.2009
Zusatzinfo 120 full-colour photographs
Sprache Afrikaans
Maße 230 x 260 mm
Gewicht 1038 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Backen
ISBN-13 9781770077843 / 9781770077843
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Backrezepte für jeden Anlass, die garantiert gelingen

von Christiane Emma Prolic

Buch | Hardcover (2025)
ZS - ein Verlag der Edel Verlagsgruppe
CHF 36,90
50 Rezepte für Kuchen, Torten, Tartes und mehr

von Kati Neudert

Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 27,90