50 Van Die Beste Koekieresepte
Seiten
2010
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-5007-1 (ISBN)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-5007-1 (ISBN)
Koekies bestaan nie net uit krummels en kaloriee nie - dit bestaan ook uit liefde. Daar is niks so lekker soos om in 'n kombuis in te stap waar die reuk van varsgebakte koekies swaar in die lug hang nie. Koekies is altyd daar as beloning, gelukwensing of troosprys. Die moderne lewe is egter so gejaagd dat baie min van ons die kans kry om tuisgebakte koekies uit ons eie oonde te geniet. Maar met behulp van die heerlike (en maklike) resepte wat hier volg sal jy dalk vinniger die meel en bakplate nader trek as wat jy dink! 50 van die Beste Koekieresepte sal die kroos laat regstaan vir nog 'n paar lemoenkoekies, Rollo-koekies of karamelvierkante. Maar koekies het intussen ook grootgeword en van die resepte soos geurige kaasbrosbrood, suurlemoen-en-swartpeperkoekies of sjokoladetruffels kan aan die einde van enige maaltyd geniet word.
| Erscheint lt. Verlag | 16.3.2010 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 200 x 200 mm |
| Gewicht | 285 g |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Backen |
| ISBN-10 | 0-7981-5007-6 / 0798150076 |
| ISBN-13 | 978-0-7981-5007-1 / 9780798150071 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Backrezepte für jeden Anlass, die garantiert gelingen
Buch | Hardcover (2025)
ZS - ein Verlag der Edel Verlagsgruppe
CHF 36,90
50 Rezepte für Kuchen, Torten, Tartes und mehr
Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 27,90