In My Vel
Seiten
2019
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-08729-8 (ISBN)
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-08729-8 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Tydig, snaaks en nodig. ’n Verhaal van navigasie, deur twee stede, deur ’n hart. ’n Dokument vir ons tyd. – Kabous Meiring. Azille Coetzee gaan studeer in Nederland, kry ’n Nederlandse lover en besluit om in Europa aan te bly. Dis bevrydend om net een wit mens tussen talle te wees. En daars die sosiale gelykheid, die wonderlike musiekkonserte, internasionale kunsuitstallings, en wêreldbekende filosowe se praatjies wat haar passievol interesseer.
Maar iets voel nie reg nie … Die vraag bly: Waar kom sy “werklik” vandaan, en waar hoort sy? In my vel is ’n uiters leesbare verhaal van identiteit, reis en liefde: intiem, eerlik en slim – met selfs'n bietjie seks, drugs & rock ’n roll.
Maar iets voel nie reg nie … Die vraag bly: Waar kom sy “werklik” vandaan, en waar hoort sy? In my vel is ’n uiters leesbare verhaal van identiteit, reis en liefde: intiem, eerlik en slim – met selfs'n bietjie seks, drugs & rock ’n roll.
Azille Coetzee is ’n postdoktorale navorser aan Universiteit Stellenbosch. Sy het in ’n PhD van die Vrije Universiteit van Amsterdam en Universiteit Stellenbosch. Haar navorsingsbelange sluit in feministiese filosofie, Afrika-filosofie en dekolonisasie. Sy woon in Kaapstad. Haar werk verskyn op Netwerk24 en VryeWeekblad.com.
| Erscheinungsdatum | 19.07.2019 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 130 x 198 mm |
| Gewicht | 500 g |
| Themenwelt | Reisen ► Reiseberichte |
| ISBN-10 | 0-624-08729-8 / 0624087298 |
| ISBN-13 | 978-0-624-08729-8 / 9780624087298 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Triumphe, Tragödien und Kontroversen
Buch | Hardcover (2024)
Benevento (Verlag)
CHF 41,90