Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Openbaring - C. Bakkes

Openbaring

(Autor)

Buch | Softcover
224 Seiten
2016
Queillerie Publishers (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7958-0112-9 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Openbaring is 'n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes ­– C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en 'n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie. Hoekom? Want die reisigers doen hul bes om nie “lou” te wees nie, maar met absolute oorgawe te lewe!

Casparus Johan Bakkes is op 21 Oktober 1956 op Stellenbosch gebore. Hy word groot op Saldanha aan die Weskus en matrikuleer aan Afrikaans hoer seunskool in Pretoria, waarna hy 'n geoktrooieerde rekenmeester en ouditeur word. Tans is hy avonturier en professor in bestuursrekeningkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Hy woon in die Paarl.

Erscheinungsdatum
Sprache Afrikaans
Maße 130 x 198 mm
Gewicht 260 g
Themenwelt Reisen Bildbände
Reisen Reiseberichte
ISBN-10 0-7958-0112-2 / 0795801122
ISBN-13 978-0-7958-0112-9 / 9780795801129
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich