Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Witboy in Afrika - Deon Maas

Witboy in Afrika

(Autor)

Buch | Softcover
224 Seiten
2010
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-04778-0 (ISBN)
CHF 27,85 inkl. MwSt
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor 'n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om 'n Afrikaan te wees. Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in 'n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in Nigerie deurbring en die keer toe hy tydens sy wittebrood van seerowers in Madagaskar moes vlug. Maar dit is ook vir hom belangrik om die plaaslike mense te leer ken en iets te wete te kom van 'n vreemde land se geskiedenis en veral sy musiek. Deon is allesbehalwe jou gemiddelde toeris - kleurvolle karakters en ongewone ervarings is alles deel daarvan om Afrika op die Maas-manier te beleef. Hy oorleef eienaardige kosse, haglike blyplekke en bedwelmde soldate: Uiteindelik is die vraag seker nie of Deon Maas Afrika sal oorleef nie, maar of Afrika vir Deon Maas gaan oorleef.
Erscheint lt. Verlag 16.7.2010
Verlagsort Capetown
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 213 mm
Gewicht 282 g
Themenwelt Reisen Reiseberichte Afrika
ISBN-10 0-624-04778-4 / 0624047784
ISBN-13 978-0-624-04778-0 / 9780624047780
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
eine Reise durch die Sahara

von Wolfgang Büscher

Buch | Hardcover (2025)
dtv Verlagsgesellschaft
CHF 34,90
mit Papas Benz bis nach Marokko

von Helge Timmerberg

Buch | Hardcover (2025)
Malik (Verlag)
CHF 34,90