Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Reis deur Suid-Afrika se Nasionale Parke - Michael Brett

Reis deur Suid-Afrika se Nasionale Parke

(Autor)

Buch
64 Seiten
2010
Struik Travel & Heritage (Verlag)
978-1-77007-809-3 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wereld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is. In hierdie titel maak die leser kennis met wat ongetwyfeld Suid-Afrika se kosbaarste nasionale skat is - sy nasionale parke. Dit bevat inligting wat nog nooit in druk verskyn het nie, tesame met 25 uitvoerige kaarte wat die jongste gegewens oor grondaankope en toerismeontwikkeling in elke park en die onlangs gevestigde oorgrensparke in die naburige Mosambiek, Zimbabwe, Botswana en Namibie bevat. Noodsaaklike besonderhede vir besoekers, interessante feite oor wildverspreiding en inligting oor verblyfgeriewe word in maklik verstaanbare tabelle en tekskassies aangebied. Hierdie titel is 'n noodsaaklike reismetgesel vir enigeen wat beplan om Suid-Afrika se skouspelagtige nasionale parke te verken.

Michael Brett is 'n kenner op die gebied van Afrika-bewaring en -toerisme, en 'n bedrewe kartograaf en fotograaf. Hy het 'n meestersgraad in Beskermde Gebied-bestuur aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf en was as konsultant by bewaringsprojekte in Suider-Afrika betrokke. Hy is die skrywer van 12 boeke oor Suid-Afrika, Kenia en die Verenigde State.

Erscheint lt. Verlag 10.5.2010
Zusatzinfo 60 volkleurfoto's; 25 volkleurkaarte
Sprache Afrikaans
Maße 280 x 210 mm
Gewicht 328 g
Themenwelt Reiseführer Afrika Südafrika
ISBN-10 1-77007-809-6 / 1770078096
ISBN-13 978-1-77007-809-3 / 9781770078093
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich

von Michael Grosberg; Mary Fitzpatrick; Neema Githere

Buch | Softcover (2025)
MAIRDUMONT (Verlag)
CHF 33,90
individuell erleben und entdecken – Routen und Tipps für Selbstfahrer

von Helmut Hermann; Bettina Romanjuk

Buch | Softcover (2025)
Reise Know-How Verlag Helmut Hermann u. Carsten Blind GbR
CHF 37,90