Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Beginsels van die Bewysreg - P.J. Schwikkard, S.E. Van der Merwe

Beginsels van die Bewysreg

Buch | Softcover
788 Seiten
2017 | 3rd ed
Juta Legal and Academic Publishers (Verlag)
978-1-4851-1817-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Beginsels van Bewysreg (derde uitgawe) bied uiters waardevolle bystand aan sowel studente as praktisyns; gaan voort om die impak van die Grondwet op die tradisionele Anglo- Suid-Afrikaanse bewysreg te bestudeer, met besondere aandag aan die toelaatbaarheid van ongrondwetlik verkree getuienis.
Beginsels van Bewysreg (derde uitgawe) bied uiters waardevolle bystand aan sowel studente as praktisyns; gaan voort om die impak van die Grondwet op die tradisionele Anglo- Suid-Afrikaanse bewysreg te bestudeer, met besondere aandag aan die toelaatbaarheid van ongrondwetlik verkree getuienis; ondersoek die toenemende getal uitsprake wat oor hoorsegetuienis, bekentenisse en erkennings handel; ontleed onlangse ontwikkelings in regspraak met betrekking tot die gebruik van 'n vorige inkonsekwente verklaring deur 'n vyandige getuie as 'n toelaatbare vorm van substantiewe getuienis; bied 'n afsonderlike bespreking van statutere bepalings oor kwessies so uiteenlopend soos, onder andere, getuienis oor seksuele geskiedenis en die toelaatbaarheid van elektroniese getuienis; en besin oor 'n paar bepalings in die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007, naamlik artikel 58 (vorige verklarings deur die slagoffer van 'n seksuele misdryf), artikel 59 (vertraagde aanmelding) en artikel 60 (afskaffing van die versigtigheidsreel in verband met 'n slagoffer se getuienis).

Deel A: 'n Inleiding tot die bewysreg: 'n Inleiding tot die geskiedenis en teorie van die bewysreg - S E van der Merwe; Basiese begrippe en onderskeidings - S E van der Merwe; Bronne van die Suid-Afrikaanse bewysreg en die invloed van bewysreg en materiele reg - E van der Berg en A Govindjee; Bewysreg en materiele reg - E van der Berg en A Govindjee; Deel B: Die toelaatbaarheid van relevante getuienis: Relevantheid en toelaatbaarheid - S E van der Merwe; Karaktergetuienis - P J Schwikkard; Getuienis oor soortgelyke feite - P J Schwikkard; Opiniegetuienis - E van der Berg en S E van der Merwe; Vorige ooreenstemmende verklarings - S E van der Merwe; Deel C: Uitsluiting van relevante getuienis: privilegie; Privaatprivilegie - P J Schwikkard; Staatsprivilegie (openbarebelang-immuniteit) - S E van der Merwe; Deel D: Die uitsluiting van relevante getuienis: getuienis wat op ongrondwetlike wyse bekom is - S E van der Merwe; Deel E: Hoorse; Hoorse - P J Schwikkard; Enkele gemeenregtelike uitsonderings op die hoorse-reel: 'n kort oorsig - P J Schwikkard; Enkele statutere uitsonderings op die hoorsereel - P J Schwikkard; Deel F: Die toelaatbaarheid en bewys van die inhoud van relevante nadelige verklarings:; Informele erkennings - P J Schwikkard; Bekentenisse in strafverhore - P J Schwikkard; Deel G: Tipes getuienis en die aanbieding daarvan; Mondelinge getuienis - S E van der Merwe; Reele getuienis - S E van der Merwe; Dokumentere getuienis - P J Schwikkard; Elektroniese getuienis - J de Jager; Deel H: Getuies: Die bevoegdheid en verpligbaarheid van getuies - W L de Vos; Die roep van getuies - W L de Vos en S E van der Merwe; Verfrissing van 'n getuie se geheue - S E van der Merwe; Om die geloofwaardigheid van 'n getuie aan te val - S E van der Merwe; Deel I: Bewyslewering sonder getuienis: Formele erkennings - P J Schwikkard en S E van der Merwe; Geregtelike kennisname - P J Schwikkard en S E van der Merwe; Weerlegbare regsvermoedens - P J Schwikkard; 'n Grondwetlike perspektief opstatutere vermoedens - P J Schwikkard; Deel J: Gewig van getuienis en bewysmaatstawwe en laste: Die beoordeling van getuienis - S E van der Merwe; Die bewysmaatstaf en bewyslas en verwante verpligtinge in strafverhore - P J Schwikkard en S E van der Merwe; Die bewysmaatstaf en bewyslas en verwante verpligtinge in siviele verhore - P J Schwikkard; Bylae: Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996: Hoofstuk 2 Handves van Regte (AA 7-39); Die Regtersreels; Artikel 252A van die Strafproseswet; Hoofbeslissings; Tabel van Wetgewing; Tabel van Hofreels.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Kenwyn
Sprache Afrikaans
Maße 148 x 210 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Recht / Steuern EU / Internationales Recht
Recht / Steuern Privatrecht / Bürgerliches Recht Zivilverfahrensrecht
Recht / Steuern Strafrecht Strafverfahrensrecht
ISBN-10 1-4851-1817-4 / 1485118174
ISBN-13 978-1-4851-1817-6 / 9781485118176
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
mit Allgemeinem Gleichbehandlungsgesetz, Produkthaftungsgesetz, …
Buch | Softcover (2025)
dtv Verlagsgesellschaft
CHF 12,45
Gebundene Ausgabe : I/2025

von Mathias Habersack; Heinrich Schönfelder

Buch | Hardcover (2025)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 68,60