Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Inleiding tot die sakereg - A.J. Van Der Walt, G.J. Pienaar

Inleiding tot die sakereg

Buch | Softcover
432 Seiten
2017 | 7th ed
Juta Legal and Academic Publishers (Verlag)
9781485109334 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Die doel van hierdie boek is om 'n eerste inleiding tot die sakereg vir 'n elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf. Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so 'n eerste kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs as essensieel vir hierdie studente beskou. Vir dieselfde rede is voetnote nie gebruik nie; in 'n inleidende kursus behoort die klem op die verstaan van basiese konsepte en beginsels te val eerder as op verdere bronne en materiaal. Daar is egter wel uitvoerig van voorbeelde uit die regspraak gebruik gemaak. Inleiding tot die Sakereg poog om die sakereg in die nuwe konstitusionele konteks uiteen te sit, en daarom is enkele hoofstukke oor die konstitusionele beskerming van eiendom en grondhervorming ingesluit. Hierdie nuwe uitgawe word ook as deel van Juta se Property Law Library gepubliseer omdat die doel, van daardie reeks is om die wisselwerking tussen die gemenereg, die grondwet en regshervorming in 'n konstitusionele stelsel te illustreer. Synde 'n inleiding is die boek anders as die ander volumes in die reeks in die sin dat dit spesifiek op studente gerig is.

Deel I: Inleiding; Deel II: Eiendomsreg; Deel III: Besit en houerskap; Deel IV: Beperkte saaklike regte en ander regte in eiendom; Deel V: Konstitusionele sakereg; Vonnisse; Wetgewing.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Juta’s Property Law Library
Verlagsort Kenwyn
Sprache Afrikaans
Maße 148 x 210 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Recht / Steuern EU / Internationales Recht
Recht / Steuern Privatrecht / Bürgerliches Recht Sachenrecht
ISBN-13 9781485109334 / 9781485109334
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Gesetz über das Wohnungseigentum und das Dauerwohnrecht …

von Stefan Hügel; Oliver Elzer

Buch | Hardcover (2025)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 166,60
Gesetz über das Wohnungseigentum und das Dauerwohnrecht : Kommentar

von Jost Emmerich; Wolfgang Dötsch; Ron Baer …

Buch | Hardcover (2025)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 124,60
Mobiliarsachenrecht

von Tobias Helms; Jens Martin Zeppernick

Buch | Softcover (2024)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 20,85