Wat moet ons met ons kerk doen?
Seiten
2017
Naledi (Verlag)
9780928316681 (ISBN)
Naledi (Verlag)
9780928316681 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen? is 'n poging om te probeer verstaan waar ons as Afrikaners teologies vandaan kom, watter kragte en magte ons en ons Kerk gevorm het en hoe ons Kerk tans daar uitsien. Die N.G.Kerk was 'n belangrike en rigtinggewende rolspeler in opheffing van die Afrikaner na die Britse vergrype tydens en na die Tweede Vryheidsoorlog. Tans word die N.G.Kerk ervaar as 'n instansie wat ongevoelig teenoor die geestelike behoeftes van haar lidmate staan. Hierdie is 'n moet-lees boek vir: Lidmate wat ons Kerk graag wil help om 'n gesonde, geestelike tuiste vir Suid-Afrikaners van die 21ste eeu te bied; Die klakkelose napraters van die dogma wat dink ons Kerk is steeds op die regte pad; Die plastiekpredikante van die radio en televisie wat met eentonige reelmaat soetsappige, sogenaamd godsdienstige, pleisters plak; Diegene wat reeds ons Kerk tot die ashoop van die geloof verdoem het.
Jurie van den Heever is 'n oudstudent van die Universiteit Stellenbosch. Hy sluit in 1974 as Karoopaleontoloog by die Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad, aan. Na voltooiing van 'n doktorsgraad oor die vergelykende anatomie van die soogdieragtige-reptiele van die Karoo, verhuis hy in 1988 na die Departement Soologie aan die US as as dosent in Paleontologie en die Vergelykende Anatomie van Werweldiere, waar hy ook sy navorsing voortsit. Jurie was 'n aantal jare medeskrywer van die weeklikse wetenskaprubriek, Wetenskap Vandag, in Die Burger en is sedert 2000 spanlid van Hoe VerklaarJy Dit?, die weeklikse wetenskapprogram op RSG.
| Erscheinungsdatum | 20.03.2017 |
|---|---|
| Verlagsort | Tygervalley |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 213 mm |
| Gewicht | 224 g |
| Themenwelt | Geisteswissenschaften ► Religion / Theologie |
| Naturwissenschaften ► Biologie ► Evolution | |
| Naturwissenschaften ► Geowissenschaften ► Mineralogie / Paläontologie | |
| ISBN-13 | 9780928316681 / 9780928316681 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich